Deesdae is identiteitsdiefstal ‘n groot probleem, maar biometriese tegnologie maak dít ‘n probleem van die verlede. Martin Headger gesels met Anton de Kock, ‘n biometriese navorser by die WNNR, om ...
Die mininster van Finansies, Enoch Godongwana, sê die invordering van belastinginkomste was laer as verwag is, wat ‘n tekort van 16-komma-7 miljard rand meegebring het. Volgens die Nasionale Tesourie ...
Die Ministerie van Polisie het ‘n verklaring deur die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat verwelkom, dat bewerings teen die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi ondersoek word.
Die toksikoloog, Dr Gerhard Verdoorn, sê swak politieke leierskap op alle vlakke dra by tot die agterstand met DNS-toetse by forensiese laboratoriums. Daar is volgens berigte ‘n agterstand van sowat ...
Die departement van Landbou sê die uitbreking van bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal is nie suksesvol bekamp nie, nadat nuwe gevalle onlangs in die Newcastle-gebied bevestig is. Volgens ‘n verklaring, ...
Die ANC en die SAKP sal *vandag by Luthuli-huis in Johannesburg bilaterale samesprekings voer om oplossings te probeer vind vir verskeie verskille tussen die twee partye. Die SAKP het tydens ‘n ...
Die Houthi-rebellegroep sê die dodetal in Amerikaanse lugaanvalle in Jemen, het tot 53 gestyg. Die groep se ministerie van gesondheid sê die slagoffers sluit vyf kinders in, en dat 98 mense beseer is.
Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, sê alle aanbevelings in die finale verslag oor die George-geboueramp sal geïmplementeer word. Vier-en-dertig mense is dood en verskeie beseer ...
Die Nasionale Seereddingsinstituut sê vier mense is gered nadat hul boot op die kus by Hermanus in die Wes-Kaap omgeslaan het. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, sê spanne is ontplooi nadat ...
Twee gewapende verdagtes is dood en nog verdagtes is gewond in ‘n oor-en-weer-skietery met die polisie in Lenasia, suid van Johannesburg. Die polisie sê die verdagtes word verbind met verskeie ...
Die EFF in die Vrystaat sê daar is sowat elfduisend onvoltooide huise in die provinsie. Die party se provinsiale sekretaris, Busanku Msimanga, sê die provinsiale regering moet kontrakteurs ...